In haar eie woorde...
Oor Haar
n Sosiale introvert wat hou van lees en sang, onpubliseerde skrywer (het skaars die boek begin). Ek is kunstig, maar nie jou moderne Picasso nie. Vertrou in God, en Hy sal jou lei na dit wat jy nodig het.
Haar Ideale Pasmaat
Ek wil n man van God in my lewe he, waar God betrokke in ons verhouding is. Ek is nie opsoek na iemand perfek nie, iemand wat genoeg is vir my. Ek wil met my pasmaat kan gesels en oop wees met mekaar. Ek weet nie regtig wat ek sal doen saam my toekomstige wederhelfde nie, maar net solank ons mekaar verstaan en in God vertrou sal dit genoeg wees vir my. Wat ek afgruwelik vind wat verhoudings breek is wanneer iemand verneuk. Dit maak my naar, los n hol knop in my maag.
Wat Haar Vriende Sê
Kollatjie77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
25 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 29 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Groot; Ander; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Kultusklassiek; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Krieket; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Roei; Rotsklim; Rugby; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlieërbranderry; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |