Daisy_949Daisy_949
2

Daisy_949

67 – Leeu Gamka, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Mens weet nooit.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n jong van gees, aktiewe, onafhanklike weduwee. Ek het geen kinders nie en is baie lief vir diere en plante. Ek verlang na goeie geselskap, 'n goeie vriend in my lewe, wat dieselfde tipe belangstellings as ek het.

Haar Ideale Pasmaat

Moet goedgeaard wees met 'n goeie sin vir humor. Lief wees vir die natuur en alles wat daarin lewe. 'n Man wat onafhanklik en alleen is soos ek, en partykeer eensaam voel en kan weet daar is 'n spesiale persoon waarmee hy sy gedagtes kan deel.

Wat Haar Vriende Sê

Daisy_949 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Leeu Gamka, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Beaufort-Wes (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 81
Sterreteken:
Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Daisy_949 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.