In haar eie woorde...
Oor Haar
Op die oomlik eensaam dame..wat hinker na liefde, ek is Afrikaans Sprekend en geniet die lewe deur elke dag ten volle te leef asof dit die laaste dag is. Ek is gesofistikeerd maar plat op die aarde...ek is skoon en netjies op myself en hou ook van n netjiese huis...hou daarvan om besig te bly, hou ban musiek..Dans..kook..naaldwerk..netjiese tuin..braai.
Ek hou van die natuur en buite lewe maar terselfde tyd ook om op die strand te loop met die branders wat breek onder my voete.
Ek is positiewe persoon en reguit...glo aan eerlikheid,respek,vertroue en betroubaarheid.
Wees lief vir my vir wie ek is...wat jy sien is wat jy kry.
Haar Ideale Pasmaat
Verkieslik AFRIKAANS.....Hy moet n netjiese wees op homself en ook by sy huis , weet wat hy in die lewe wil he, hy moet ook romanties ...en weet hoe om om te gee en n vrou te bederf...vertroue,eerlik,liefdevol,respe k,betroubaar en lojaal en hart werking wees ...daarvan hou om uit te gaan ook hou van dans en die lewe
geniet hy moet kan hou van kook...plat aardig wees en hou van braai en die buite lewe en natuur.
Wat Haar Vriende Sê
Lovebird544 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lovebird544 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.