JuffieLSBJuffieLSB
3

JuffieLSB

30 – Kempton Park (Birchleigh, Kempton park), Gauteng, Suid-Afrika

"I say more dumb things before 9 a.m. than most people say all day."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 Desember 2022

Verander: 15 Desember 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskryf my as vriendelik en eerlik. Eks hardwerkend en spontaan. Ek hou van die natuur en buite Lewe.... Ek is 'n onderwyser vir graad 4-6 leerders.
Ek speel kitaar in my vrye tyd. Ek hou van kamp en bass vang. Ek hou nie van oneerlikheid nie en kan soms geirriteerd raak met "incompetence". Ek is 'n reguit persoon en sê wat ek dink.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand met rigting in die lewe wat weet wat hy wil hê. Iemand waarmee ek tyd kan spandeer en dinge saam mee kan doen. Iemand waarmee ek lang gesprekke kan hê.
Hy moet opreg en eerlik wees.

Wat Haar Vriende Sê

JuffieLSB het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Birchleigh, Kempton park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

JuffieLSB moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.