Vettie8400Vettie8400
1

Vettie8400

59 – Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lekker gemaklike maat sonder fiemiese

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n ekstrovert en gesels maklik met enige iemand. Het baie empatie en simpatie vd wat dit nodig het. Maak nie saak hoe n mens lyk nie, solank jou hart op die regte plek is. Kansvatters is n absolute NEE. My vriende beskryf my as bubbly. Ek sal ook altyd die x-stra myl stap vir opregte mense.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet netjies op homself wees. Weet wat hy in die lewe wil hê en opreg wees! As iets pla dit ook dadelik deel en stilbly en ander wonder waf aangaan nie. Beslis eerlikheid!!

Wat Haar Vriende Sê

Vettie8400 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 73
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Vettie8400 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.