In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks nie baie goed met die tipe van woorde nie, maar hier gaan ons. Ek het so 2 jaar terug Kaap toe getrek, bly tans by my ouers tot ek n plek van my eie kan kry. Het n hond en kat. Geen kinders. Is huidig net opsoek na vriende in die area, maar is oop as dit tot meer lei.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet n sin van humor he, my kan laat lag, moet familie vas wees en Jesus eerste bo almal en alles stel.
Wat Haar Vriende Sê
Nienie_87 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Blouberg (Sunningdale), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika |
Geslag: |
Vroulik |
Ouderdom: |
38 |
Sterreteken: |
Boogskutter |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's |
Uiterlike: |
Gemiddeld |
Haarkleur: |
Swart |
Oogkleur: |
Blou |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Ander |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
Het Kinders: |
Nee |
Wil Kinders Hê: |
Miskien |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Gereeld |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdomskaal: |
32 - 46 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Het Kinders: |
Enige | |
Wil Kinders Hê: |
Enige | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Enige | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Optimisties; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik; Klassiek; Punk; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Backgammon; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Kasteel in Skotland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |








