LoveHoneyLoveHoney
1

LoveHoney

41 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Skrywer/reisiger op soek na metgesel om my storie in ‘n romantiese verhaal te omskep

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is liefdevolle en getrou
Sag maar ook sterk
Ek is ‘n gemaklik aanpasbare mens, maar ek hou nie van oneerlikheid nie
My stokperdjies is stap in die natuur.
Gesels en humor is vir my pret
My uitkyk op die lewe is om die beste te maak uit situasies en om gelukkig te wees saam met my ideale maat

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet romanties wees, kan maar bietjie van ‘n ‘romantic fool’ wees
Ek stap graag en hoop hy sal dit saam met my doen
Kwaliteite soos stiptelikheid, netheid, kyk na homself, gesels graag, kan kosmaak
Romanse en vertroue sal my verhouding laat werk
Wantroue sal die verhouding vernietig

Wat Haar Vriende Sê

LoveHoney het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Frans
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters