In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek kan al my goeie punte hier lys maar....die goeie punte is nie wat die boodjie gaan maak sink nie. Kom ons wees eerlik...ons moet eintlik al ons swak punte lys sodat die persoon wat geintereseerd is kan sien of hulle sal kan cope daarmee........🤭 Let's face it - ons almal het swak punte.
So....hier is myne.
-Ek is nie 'n oggend mens nie so, vroeg opstaan is nie
vir my lekker nie.
- Ek hou nie van negatiewe mense nie.
- Nee, ek gaan jou nie deel met jou x-vrou (sy het haar
kans gehad) of enige ander "vriendin" nie. Die
enigste ander vroue wat ek sal aanvaar is, jou
ouma(as jy nog een het), jou ma, jou dogter en jou
suster.
- Ek het 'n volronde figuur so......daar is net soveel
meer om lief te he😋. Ek sou nog graag die lyf wou
he wat ek gehad het toe ek 18 was maar, "then life
happened"
- Ons almal kom met bagasie op die ouderdom maar,
maak seker jy het jou issues uitgesorteer. Ek wil nie
"betaal" vir 'n ander vrou se foute nie.
- As jy een is wat weghardloop as tye moeilik raak,
hou sommer nou verby.
As jy nog belangstel na alles wat ek nou gesê het, kan ons gesels oor die lekker, opwindende toekoms wat ons saam kan hê.🙂
Die lewe is kort so, leef voluit!!
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat opreg, eerlik en lus vir die lewe is. 'n Man wat kan dans. Hy moet liefdevol en netjies wees. Dit is ook belangrik dat hy finansieel selfstandig is. Iemand saam met wie ek die lewe kan geniet. Iemand om mee saam te kan lag, huil en fun hê.
Wat Haar Vriende Sê
EieInMySoort het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Boeke: |
Romanse; Selfhelp |
TV Programme: |
Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Kegelbal; Rekspring; Rugby; Skietsport; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Grieks; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |