In sy eie woorde...
Oor Hom
My vrou het 'n brein gewas gehad, en het mettertyd gestremd geraak. Sy beperk haarself al vir die laaste 5 jaar tot haar bed. Ons verhouding is dus beperk, en ek hoop sy sal mettertyd ooreenstem om in "frailcare" geplaas te word. So sal my verpligting teenoor haar mettertyd afgedek word. Intussen stap my lewe aan, en ek is heelwat jonger as my jare, en ek wil baie graag gaan reis. Ek is dus op soek na 'n nuwe verhouding, en iemand wat graag wil reis en die lewe deel. En hoe ver die verhouding sal gaan sal afhang van wedersydse belangstelling. As als reg afloop kan dit al die pad gaan. My visie is jeans & T-shirt, net effens meer ingewikkeld as "backpacking"; baie keen om die hele wereld in te vaar en te geniet. Ek het 'n ou Landcruiser en gaan dikwels bos toe met die manne - maar soek nou 'n meisie wat jonk is, met 'n oop hart.
Sy Ideale Pasmaat
Jongerige meisie/dame, nie noodwendig net fisies nie, maar veral in haar kop, mal om te toer en die lewe te geniet, en om nuwe dinge te sien en ervaar. Nie bang nie, lus vir die lewe. Intelligent, aantreklik, fisies gesond gebou, 'n passie vir die lekker dinge in die lewe. Nie arm nie, nie ryk nie. Engels, afrikaans, maak nie saak nie. Miskien het sy reeds kinders gehad, of miskien het sy nognie kinders gehad nie, geskei of enkel-lopend, nie te veel baggasie nie. Eerlik, opreg, moedig.
Wat Sy Vriende Sê
Pierred het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Frans | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
156cm (5' 1.4") - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Rock; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |