PierredPierred
3

Pierred

70 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Eensaam in my huidige verhouding; soek moontlike reismetgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Oktober 2023

Verander: 23 Oktober 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My vrou het 'n brein gewas gehad, en het mettertyd gestremd geraak. Sy beperk haarself al vir die laaste 5 jaar tot haar bed. Ons verhouding is dus beperk, en ek hoop sy sal mettertyd ooreenstem om in "frailcare" geplaas te word. So sal my verpligting teenoor haar mettertyd afgedek word. Intussen stap my lewe aan, en ek is heelwat jonger as my jare, en ek wil baie graag gaan reis. Ek is dus op soek na 'n nuwe verhouding, en iemand wat graag wil reis en die lewe deel. En hoe ver die verhouding sal gaan sal afhang van wedersydse belangstelling. As als reg afloop kan dit al die pad gaan. My visie is jeans & T-shirt, net effens meer ingewikkeld as "backpacking"; baie keen om die hele wereld in te vaar en te geniet. Ek het 'n ou Landcruiser en gaan dikwels bos toe met die manne - maar soek nou 'n meisie wat jonk is, met 'n oop hart.

Sy Ideale Pasmaat

Jongerige meisie/dame, nie noodwendig net fisies nie, maar veral in haar kop, mal om te toer en die lewe te geniet, en om nuwe dinge te sien en ervaar. Nie bang nie, lus vir die lewe. Intelligent, aantreklik, fisies gesond gebou, 'n passie vir die lekker dinge in die lewe. Nie arm nie, nie ryk nie. Engels, afrikaans, maak nie saak nie. Miskien het sy reeds kinders gehad, of miskien het sy nognie kinders gehad nie, geskei of enkel-lopend, nie te veel baggasie nie. Eerlik, opreg, moedig.

Wat Sy Vriende Sê

Pierred het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Rock; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters