In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n lojale persoon. Iemand wat 100% van myself sal gee. Iemand wat die ekstra myl sal loop. Wat daar is vir iemand in die moeilike en maklike tye. Maar ek glo dat dit van altwee kante af moet kom. Ek hou daarvan as iemand iets wil bereik in die lewe, eerlik is, wat hard werk. Ek is baie lief vir die Here, Hy is die belangrikste in my lewe. Sonder Hom kan ek eenvoudig nie lewe nie. Dit sal fantasties wees om iemand te ontmoet wat saam my Jesus as hulle nommer 1 ag. Ek wil hand aan hand loop, kaalvoet in die kombuis dans, cuddle by die kampvuur, saam onder die sterre lê. Ek wil saam drome uitleef, saam lag, saam huil, saam bid.
Haar Ideale Pasmaat
Nommer een, Hy moet baie lief wees vir die Here. Iemand wat eerlik en lojaal is. Iemand wat my op sy hande sal dra, my sal laat lag. Iemand wie luister. Iemand wat hard werk en wie se hande vir niks verkeerd staan nie. Wat saam my sy drome sal wil uitleef. Iemand wat hou van vas dans en mal is oor honde sal 'n bonus wees. Iemand wat hou van die natuur.
Wat Haar Vriende Sê
Kaalvoetindiereën123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Weskus; Wynland; Overberg; Swartland; Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Kampering; Motorsport; Perdry; Skietsport; Stap; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |