Karools_7063Karools_7063
3

Karools_7063

59 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Intelligente man met erstige intensies , soek n vrou wat ernstig is om n lewensmaat te vind .

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 19 Januarie 2024

Verander: 04 Desember 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Moeg om alleen te leef en al die mooi en aangename dinge op my eie te doen ! Ook die uitdagings in die lewe saam te oorkom . Soek ernstig na n intelligente , goed versorgde dame met goeie opvoeding en agtergrond, wat ook behoefte het om die mooi dinge in die lewe te deel met n spesiale man wat haar sal liefhe en bemin met passie en toewyding.

Sy Ideale Pasmaat

N vrou met passie vir die lewe , wat uitsien na n mooi toekoms saam met daardie spesiale man wat haar waardeer en bemin. Lief vir die natuur en buitelewe , soms toer ons en ander kere maak ons net ons woning mooi en spesiaal . Lekker kwaliteit tyd saam deurbring , saam kosmaak , tuim=nmaak en liefde deel .......Die res , kan ons bespreek en droom en beplan sodra ons mekaar vind hier by OPSITKERS. Sal ideaal wees as sy uit landbou agtergrond kom , maar nie n vereiste nie.

Wat Sy Vriende Sê

Karools_7063 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Portugees
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Karools_7063 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.