Bigshow999Bigshow999
1

Bigshow999

68 – Springs (Brakpan, Benoni), Gauteng, Suid-Afrika

Geskeide man hou van buitelewe en soek goeie geleskap, moet liefde kan warder. Ek is baie betrokke

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie betrokke by die gemeenskap, werk saam met Saps en kindereenheid asook EMPD by ongeluks tonele. Ek hou van visvang, rugby en goeie geselskap. Het twee volwasse seuns elk met goeie beroepe en self versorgend. Het geen probleem met kinders of kleinkinders nie alhoewel ekself geen kleinkinders het nie. Stel belang in n enkel lopende dame wat dieselfde belanstellings met my kan deel. Weet hoe om na n vrou om te sien. Al my vriende kyk op ja my. Het ook 3 broers.

Sy Ideale Pasmaat

Dame moet gemaklik kan kommunikeer en n goeie humorsin he' en ook spontaan wees. Eerlik en opreg en moet haarself by my kan wees en nie bang wees nie. Moet vry voel om aan te trek waarin sy gemaklik is. Lief is vir mense en die buite lewe. Hou van Rugby kyk en sommer net met mense kan kommunikeer.

Wat Sy Vriende Sê

Bigshow999 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs (Brakpan, Benoni), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Bigshow999 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.