In sy eie woorde...
Oor Hom
- Ek is n eerlike opregte mens.
- Ek is die tiepe man wat glo aan opregtheid, eerlikheid, netheid en dat n man altyd moet lekker ruik.
-Bitter lief vir die natuur en buite lewe.
-Ek hou glad nie van drama en leens nie.
-My stokperjie is my friesperd stoet.
-Hou van weg breek vir n paar dae om te ontspan en net rustigheid te vind vir my siel. Vandag se lewe is te veel van n gejaag.
-Ek glo dat wat jy in die lewe in sit is wat jy gaan terug kry. Selfde met n verhouding. As jy 110% gaan in sit gaan jy dit beslis terug kry. Behandel mense soos jy behandel wil word. Dra jou vrou op jou hande as of sy glas is. Jy kan nie soos n Koning behandel wil word as jy nie jou vrou soos n koningin behandel nie.
Sy Ideale Pasmaat
Moet eerlik en opreg wees. Sonder drama en leens. Moet mooi agter ha self kyk en altyd haar self wees. Nie voor gee wat sy nie is nie. Plat op die aard plne Jane is beter.
Wat Sy Vriende Sê
Jo079 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Misdaad; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Sarkasme |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Ander |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |