In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg.Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te spandeer.Ek is avontuur listag en lewe voluit elke dag ek geniet dit om te rys en nuwe pleke te sien en te ondek.Ek is n passie vole boog jagter en hengelaar maar het grood respek vir die natuur en elke dier daar in .As mens is ek sag geaard maar verim ek hou van lag en grappe maak maar daar is ook n erinstage kant aan my.Ek hou van bederf en om mense gelukag te maak.Ek hou van kos maak rustage musik lang staptogte deur die veld of op die strand.Ek rook en drink glad nie .
Ek dien ons Hemelse Vader en kan nie sonder sy krag nie.
Ek boer in die Vsa en woon ook is Suid Afrika.
Alhoewel ek in America is mis ek Suid Afrika elke dag.Dit bly een van die mooiste lande daar buite.Die toekoms sal bepaal waar ek eendag permanent sal woon.
Ek is opreg en hou by wat ek se.
Ek is baie liefde vol en dis vir my lekker om tyd saam n spesiaale persoon te spandeer en sal n vrou op my hande dra.
Sy Ideale Pasmaat
Sy sal sag geaard moet wees met n rustage geaartyd .Sy moet kan lag en gesels .Sy moet hou van die natuur plaas lewe en die see.Ek gee nie om oor voorkoms nie die inirlike skoonheid is wat tel.Sy moet Lief wees vir Jesus en hom dien.
Sy moet my kan ondersteun en daar kan wees vir my.Sy sal by haar woord hou en opreg moet wees.Sy moet baie liefde vol wees en haar man kan eerste stel.Sy moet kan motiveer en kan inspireer en nie afkraak nie.Sy sal die liefde en warmte in huis wees en my altyd by haar wil he.
Wat Sy Vriende Sê
Nicowest het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Sioux Falls (Piere sd), South Dakota | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
6' 1" (185cm) | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Portugees; Zulu; Ander | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
4' 7" (140cm) of korter - 5' 10" (179cm) | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Houtwerk; Kookkuns; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Jag; Kampering; Perdry; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |