In haar eie woorde...
Oor Haar
My persoonlikheid is baie aanloklik
Baie vriendelik en baie reguit.
Hou glad nie van brand kosse nie.
Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens
My stokperdjies is ongeluk my daaglikse werk ook, so dit maak dit n bietjie moeilik.
Ek sal dit so moet noem defnetief “illegal street racing”
Mal oor spoed en karre.
My uitkyk op die lewe is waarvoor jy werk sal vir jou gegee word, niks val net in n mens se skoot nie.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet baie liefdevol wees, nie die hartste mens nie, behulpsaam asook ek soek lojaliteit, en eerlikheid.
Spanwerk en kommunikasie sal my verhouding maak of breek.
Ek wil defnetief my passie met my pasmaat kan deel en hy moet my kan ondersteun met dit.
Leuns, en verneukery en oneerlikheid sal defnetief my verhouding vernietig.
Wat Haar Vriende Sê
nOva_Pix het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Middelburg), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
26 - 39 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
nOva_Pix moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.