SonSeeSonSee
6

SonSee

25 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Tougher than the rest

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n sprankelende spontane mens maar hou my nie op met onbenullighede nie.
Ek hou van spontane, eerlike opregte mense, mense wat omgee vir sy naaste en vir diere. Mense wat vals is en leë beloftes maak is onnodig en staan my nie aan nie. Ek hou nie van voorbarigheid nie, mense moet op hulle plek wees en hulle plek ken.
Ek hou baie van musiek en dans as die geleentheid daar is. My worshondjie kry baie van my aandag as ek nie klas gee nie. Ek gee aanlyn klasse vir Chinese en geniet dit om nuwe mense te leer ken.
Ek is mal oor die see en vang self vis, ek en my stiefpa haal gereeld oesters uit en duik of tel sinkers op.
Ek geniet die buite lewe en kamp. Deesdae is die lewe hard en duur en ek voel mense mors te veel tyd met onbenullighede. Hulle lewe verby mekaar te danke aan moederne tegnologie. Ek voel die lewe is kort, leef elke dag voluit en maak die beste daarvan.

Haar Ideale Pasmaat

My idiale pasmaat moet spontaan en lewenslustig en gedrewe wees. Hy moet eerlik en opreg wees en moet weet hoe om 'n vrou te hanteer en met haar te kommunikeer. Hy moet weet wat hy uit die lewe wil hê en hy moet standvastig wees.
'n Verhouding kom van twee kante af en hy moet nie net wil tou opgee wanneer "the going gets tough" word nie.
Ek is mal oor visvang en ek hoop my pasmaat sal dit met my kan deel. Verder hou ek van op die rotste loop en net te ontspan. 'n Lekker vuurtjie, hetsy by by die huis, see of kamp is kos vir die siel.
Eerlikheid en opregtheid is baie belangrik en leuens kan 'n verhouding sink. "n Mens moet oop wees teenoor mekaar en moet oor alles kan gesels. Besitlikheid is ook 'n baie groot ding vir my. Ek glo al twee moet hulle spasie hê maar ook tog binne perke.

Wat Haar Vriende Sê

SonSee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Swem
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters