Tankwa62Tankwa62
4

Tankwa62

64 – Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek Na 'n Maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 01 Maart 2024

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Terwyl ek hier skryf, donder en blits dit buite en val die Karoo-reën lekker aanhoudend op die plaashuis se sinkdak.
Miskien is dit juis om my aan te moedig om my profiel vir die Opsitkers te skryf!

Maar waar begin 'n mens?

Miskien moet ek maar aangaan soos ek begin het:
Ek woon al vir meer as vyf jaar op 'n plaas in die Ceres-Karoo, waar ek bietjie met skape boer en windpompe vir mense restoureer.
Ek geniet die stilte, die rustigheid, die veiligheid, die vergesigte na alle kante sonder enige mensgemaakte strukture op die horisonne terdeë.
Ek wil net hier woon; nêrens anders nie.

Om bevoorreg genoeg te wees om in die Karoo te woon en te werk, bring baie bevrediging.

Maar...en dit is 'n groot maar...daar kom tye wat mens iemand naby jou wil hê...net 'n ander MENS...nie skape en honde nie...maar regte geselskap.

Iemand het lank terug - dit was 'n boervrou van Namibië - in haar profiel vir die Opsitkers geskryf dat sy "skrikwekkend eensaam" is.
Dit moet verskriklik wees om so te voel.
Ek is gelukkig en deur die genade van Bo nie dáár nie, maar party dae vang die alleenheid 'n ou maar...

Sy Ideale Pasmaat

So, ek is opsoek na 'n goeie maat wat van die Karoo-lewensstyl sal hou:
Iemand met 'n boer-maak-'n-plan ingesteldheid, want hier is die winkels ver en is mens dikwels op jouself aangewese om oor die weg te kom...

Ekself is 'n rustige, gemaklike mens; baie akkommoderend teenoor andere.
Ek sê altyd, "Hier in die Karoo werk ons hard, maar ons is nooit gejaagd nie..."

Ek het 'n goeie humorsin, maar hou glad nie van ligsinnigheid en/of krutaal nie.

Laastens, Christenskap is vir my belangrik, want dit is my anker in die lewe.

Wat Sy Vriende Sê

Tankwa62 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Matigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Oorlog
Belangstellings:
Boeke skryf; Lees; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Motorsport; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters