VertrouelingVertroueling
5

Vertroueling

72 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

KOM ons begin ñ 😜

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 04 Oktober 2023

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg, betroubaar , saggeaard en nog vele meer.
Leer my ken, wat jy sien is wat jy kry.
Ek is liefdevol en hou daarvan om die spesiale persoon in my lewe te bederf. Sal deur dik en dun by jou staan.

Baie lief vir kamp en die buite lewe.
Die see is ook ALTYD ñ wenner.
Om saam te lag is vir my baie belangrik.
Kampvuur met reuk van ñ lekker braai wat net jy kan doen.
Dan word ek styf in jou arms vasgehou en kan ons , onsself meevoer met die sterreruim.

Sterk kommunikasie gebou sodat ons wedersyds weet waarheen ons oppad is.

Dit is aangenaam om diep in jou oë te kyk en jy in myne sonder om ñ woord te sê. Om dit te kan aanvoel dat ons gedagtes dieselfde is.

Ek hou daarvan om myself goed te versorg en lekker te ruik.
Saam te lag, is ñ bonus ! .....ek lag ook vir myself !!!

Ek word nie maklik kwaad nie, sal eerder oor ñ probleem rustig wil gesels en dit uitklaar en nie weer op te haal nie.

NOOIT mag daar ñ gebrek aan kommunikasie wees nie.
Dan sal jou geluk en liefde net meer en meer groei.xxx

Hou nie daarvan om afgekraak te word nie. Dit maak net seer...sal dit nooit aan jou doen nie, dit is vernederend.
Hou van opregte eerlikheid en geen skynheiligheid nie.

Dit is lekker om gekuddel te word en wil graag dieselfde doen.
Ek het ñ verlange om my liefde op die persoon uit te stort wat dieselfde oor my voel.xxx

Baie lief vir diere, tuinmaak en het verskillende stokperdjies. Baie erg oor lees en te skryf (vir myself) maak my dag !
Ek is "🏠 proud en lief om lekkernye voor te berei.
Ek geniet dit om nog op die boere manier te kook, maar het geen probleem om ñ lekker dis voor te berei nie. As my maat dit soms saam met my doen kan dit net sonskyn, maan en 🌹🌹🌹 wees. xxx.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet liefdevol, eerlik, opreg en betroubaar wees. Hy moet my met respek behandel en weet hoe om 'n vrou te bederf. Ek hou van 'n man wat netjies en trots op homself is.

Baie lag en die lewe voluit geniet.
Baie geduld hê en nie humeurig wees nie.

Wat Haar Vriende Sê

Vertroueling het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Afgetree; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Opera; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Oorlog; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Hang- / Skermsweef; Kampering; Stap; Staptogte; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Volgstroomplankry
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Buite beheer
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters