Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl (Wellington, Swart land, Maizenberg,), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Bemarking en Verkope; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is mal oor die natuur, sport, musiek, kamp, om ons mooi land te verken, reis. Familie en vriende speel 'n baie groot rol. Baie groot Christen. Het' n sin van humor, terggees, kan kinderlik opgewonde raak oor sekere goed in die lewe. Maar is ook 'n emosionele, saggeaarde persoon wat baie omgee. My pasmaat MOET geestelik volwasse wees. Ek kan partykeer baie impelsief raak met sekere goed. Ek is' n baie onafhanklike persoon en glad nie bang om my eie ding te doen nie. Hou niks van selfsigtigheid nie en nog minder die eie ek. Moenie my probeer verander nie. What you see is what you get.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet geestelik volwasse wees met 'n kop op sy skouer wat intelligente geselskap kan voer. Het' n sin van humor, moet 'n goeie persoonlikheid he wat jou nie ongemaklik sal laat voel tussen mense nie. Hy moet in beheer kan wees oor sy lewe en in omstadighede wat oor sy pad kom. Liefde vol, gentlemen, iemand wat GROOT respek het vir' n vrou. My sal ondersteun in goeie en slegte tye. My sal aanvaar vir Wie en wat ek is. Hy moet 'n groot Christen wees.
Wat Haar Vriende Sê
Tolbos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Tolbos moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.