WillhbonneyWillhbonney

Willhbonney

51 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Oggend mens opreg en positief.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 04 Desember 2022

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Islamities; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks; Sikhisme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

I'm new to this, so this is my second attempt....
I would like to find a best friend. Someone to share those special moments with and equally the ones where a little understanding and compassion is helpful.
I am a confident in most environments, consider myself intelligent, optimistic, loyal and honest. I have a sense of humour that may be described as witty, sharp and probably even naughty, ok, ok, ...... definitely naughty.
I attempt to keep fit by going cycling, walks and golf. I recently started taking on Yoga too.
I like to entertain family and friends within moderation, although if you look at one of my fotos.....
I really enjoy cooking, especially a couple of “signature dishes” I have annexed over the years.

Lag is seker een van die belangrikste dinge in die lewe. n Mens het goeie ruglyne nodig en tog is dit net so belangrik om spontaan te kan wees.
Ek is gek oor kinders, solank ek hulle kan terug gee, LMAO.... Definitief n kat mens, hulle weet hoe om na hulsef te kyk alhoewel ek tans geen diere aanhou nie.
Volgens my is komunikassie en vertroue is die lewensbloed van n verhouding.
Ek pas maklik aan met my omstandighede. Kan sosiaal verkeer, net nie op my eie nie. Ek verkies dit om aktief te wees en kan ook maklik n hele tv reeks "binge" oor n week.

Sy Ideale Pasmaat

n Mens is kompleks, hoe sit ek als in so paar woorde.
My ideal partner would have characteristics like; honesty, integrity, a sense of humour, be respectful, considerate, down to earth and able to start the day off with a smile (grumpy morning people are such hard work to motivate).
I would like to be able to provide her with the space she needs to be her own person and equally be able to share many moments with her. Sometimes just walk up for no reason and give her a cuddle and walk away again.

Ek sou graag n vaste verhouding wil vastel maar sulke dinge vat geduld om te ontwikkel. Om met vriendskap te begin en dit te laat blom in iets moois is ook aanvaarbaar.
Hoe lekker sou dit wees om met haar die dag te se stories te deel terwyl ons so klein entjie stap an dan n lekker glassie eitsie op die stoep geniet terwyl die son onder gaan.
Ek sal dit geniet om so iets saam iemand te kan beleef voordat ek onder gaan.

Wat Sy Vriende S

Willhbonney het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Fietsry; Gholf; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters