SkeptikusSkeptikus

Skeptikus

85 – Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika

Metgesel vir die oudag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 15 Desember 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
85
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Portugees; Sepedi; Zulu
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

'n Gesonde, aktiewe wewenaar; vriendelike en gelykmatig met 'n pragmatiese, gebalanseerde uitkyk op die lewe. Hou van stap in die natuur en geselskap (oor meer as net koeitjies en kalfies). Lees graag oor aktuele en sosiaal-wetenskaplike onderwerpe en hou van ligte klassieke musiek. Baie eensaam n afsterwe van my geliefde enkele maande gelede.

Sy Ideale Pasmaat

Verkieslik: 'n Gesonde, lewenslustige en rustige mens, geldelik onafhanklik en nie gepla met allerlei familie-probleme en onenigheid nie. Moet oor meer as net haar kleinkinders en skoothondjie kan gesels. Moet hou van stap en die natuur.

Wat Sy Vriende S

Skeptikus het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Skeptikus moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.