In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n koningskind en dankbaar vir Sy genade en liefde!
Ek woon nie op die oomblik in SA nie, alhoewel my profiel sê ek woon in Pretoria. Ek kom van Pretoria af, maar woon tans in die buiteland. Ek weet meeste mans gebruik die soek funksie en kies selde ander lande en MY HART KLOP AFRIKAANS.
Kom ons gesels aanlyn en leer mekaar ken.
Ek is plat op die aarde en 'n "easy going" vrou, soos hulle sê, "what you see is what you get".
Ek werk aanlyn en geniet wat ek doen, maar ek mis die saamwees van iemand spesiaal in my lewe. Ek bly nie in SA nie, en alhoewel ek baie verlang SA toe en binnekort weer daar gaan kuier, is ek gelukkig waar ek woon. Ek is bereid om terug te trek SA toe indien ek die regte lewensmaat ontmoet.
Ek is nie 'n partytjie tipe mens nie en hou eerder van saam kuier in kleiner groepies. Ek hou daarvan om plekke te verken en geniet dit om tyd in die natuur te spandeer.
Haar Ideale Pasmaat
Die ideale persoon moet 'n kind van God wees, 'n maklike saamleef, positiewe en avontuurlustige mens wees wat nog fiks genoeg is om saam te kan stap oor naweke.
Die persoon moet 'n goeie sin vir humor hê en eerder oor dinge kan lag as om daaroor te stress.
Ek weet dit is moeilik om oor lang afstande te kuier en ek glo die regte persoon sal bereid wees om hier te kom kuier en dalk ook bly as ons mekaar eers ken.
Wat Haar Vriende Sê
HartvolVrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Spaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |