HartvolVrou

62 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

5
0

HartvolVrou

62 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Omgee-liefde saamwees-vreugdes

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n koningskind en diep dankbaar vir Sy genade en liefde.

Ek is oorspronklik van Pretoria, maar woon tans in die buiteland. My profiel wys dalk Pretoria, maar my hart klop steeds Afrikaans – en dis vir my belangrik. Ek weet baie mense soek plaaslik, maar dalk begin iets moois juis met ’n gesprek, ongeag afstand.

Kom ons leer mekaar eers aanlyn ken. Wie weet – dalk kruis ons paaie op ’n manier wat ons nie verwag het nie.

Ek is ’n plat-op-die-aarde, gemaklike vrou – wat jy sien, is wat jy kry. Ek werk aanlyn en geniet dit, maar ek mis daardie spesiale iemand om die lewe mee te deel.

Ek hou nie van groot partytjies nie; ek verkies eerder klein, betekenisvolle kuier-oomblikke. Ek geniet dit om nuwe plekke te ontdek en spandeer graag tyd in die natuur.

Ek is gelukkig waar ek tans is, maar sal beslis oorweeg om terug te trek Suid-Afrika toe as ek die regte lewensmaat ontmoet.

Een van die dinge op my lewenslys is ’n 6-maande padreis saam met ’n avontuurlustige, saggeaarde sielsmaat – iemand saam met wie mens spontaan kan besluit: “Kom ons bly nog ’n week… of kom ons vat die pad en kyk waarheen dit lei.”

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat ook ’n kind van God is – iemand met ’n sagte hart, sterk waardes en ’n positiewe uitkyk op die lewe.

Hy moet gemaklik wees om saam mee te leef, ’n goeie sin vir humor hê en eerder saam kan lag as om oor alles te stres. Iemand wat die lewe ligter maak, nie swaarder nie.

Ek waardeer ’n avontuurlustige gees – iemand wat nog fiks genoeg is vir staproetes oor naweke en wat die natuur saam met my kan geniet.

Ek besef afstand is nie altyd maklik nie, maar ek glo die regte persoon sal bereid wees om moeite te doen – om mekaar te besoek en tyd saam deur te bring, en dan te sien waarheen dit lei.

Wat Haar Vriende Sê

HartvolVrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Spaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand