Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vrede (Reitz straat 40,Vrede), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands; Suid-Sotho | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Suid-Afrika; Duitsland; Finland; Frankryk; Griekeland; Italië; Nederland; Spanje; Switserland; Nieu-Seeland | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Frans; Italiaans; Nederlands; Spaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Associatesgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens,baie lief vir mense.Ek love diep see visvang,kamp,vakansie by die see,Partykeer in Hotelle en saam met my familie te kuier.Om wild te gaan kyk in die Wildtuin.Draf, Jim,swem ,ski.Hou van rooi wyn by die kaggel vuur en musiek in die agter grond.En ek love om in n klein vliegtuig en helicopter te gaan vlieg. OPVOERINGS te gaan kyk.En ek love n goeie fliek.Hou van lekker mos maak .
Ek hou daarvan om net te ontspan en rustig te wees partykeer.En ja as jy en jou hart se punt wil alleen weg gaan en hy besluit Nee daar moet mense saam gaan ekvhou niks daarvan soos in niks.
My uitkyk op die lewe is om iemand te ontmoet wat die lewe saam met my sal geniet
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet lank blond wees, maar anders donker hare en lank wees .Hy moet n sin vir himor he, terggees,lief wees vir mense.Hy moet my soos n ware vroue laat voel en op sy hande dra , en lief wees vir Dan's en musiek.En my kinders aanvaar soos sy eie
En kan praat oor alles ,en net lief wees vir my
Wat Haar Vriende Sê
Marthiena het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Marthiena moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.