LalliesmileyLalliesmiley
1

Lalliesmiley

26 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Kom Ons Gesels😁

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie???
Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁
Ek hou van dans maar het nog nie my Partner ontmoet wat hou van dans so baie soos ek nie💃
Ek werk ook baie en wil graag baie ver nog kom met dit so ek is baie passievol daaror en sit baie tyd in, soms teveel🤔

Haar Ideale Pasmaat

My Ideale pasmaat, wow, dis eintlik, moeilik, want ek weet nie
Maar eienskappe:
Iemand wat weet my kinders gan altyd saam, en is altyd eerste.
Iemand wat die belangrikheid van werk verstaan.
Iemand wat hou van dans😊
En iemand wat so baie soos ek praat!
Iemand lojaal, wat nie lieg nie... Iemand wat my sal ondersteun in als, soos ek hom sal ondersteun.
Iemand wat weet ek se wat ek voel en wat ek voel ek Moet...

Wat Haar Vriende Sê

Lalliesmiley het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Lalliesmiley moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.