dr0mer777dr0mer777

dr0mer777

37 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Kom, droom saam...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 18 Januarie 2023

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n ongeneeslike dromer wie glo in die goedheid van mense. Ek glo in goeie waardes en is 'n kind van die Here. My familie en hondekinders is vir my baie belangrik. Ek waardeer klein kreatiewe gebare van liefde en waardering baie, 'n roos uit jou tuin sal vir my baie meer beteken as 'n dosyn wat jy iewers gou gekoop het. Ek is 'n absolute see-mens en kan ek lekker gesellig wees as dit voor 'n kaggel met 'n glasie heerlike rooiwyn is. Ek geniet dit ook om te kook en is dit vir my meer spesiaal as die een in my lewe dit saam met my doen. Ek versorg myself baie mooi, jy wil tog langs 'n prinses loop, wil jy nie? Netheid en voorkoms is vir my belangrik. Ek probeer die lewe nie te ingewikkeld maak nie, beurtkrag sorg vir genoeg hoofpyne! Ek is glad nie desperaat en afhanklik van enigiemand nie.Ek soek nie 'n pasmaat omdat ek een nodig het nie, ek sal egter een wil h wat my meer maak en waarmee ek 'n lewe kan leef. Geen kansvatters nie, asseblief.

Haar Ideale Pasmaat

Mmmm...ek dink nie daar bestaan 'n ideale pasmaat nie, maar kom ek probeer...
My ideale pasmaat moet lief vir homself wees, want as hy homself opreg liefhet, kan hy ander liefh. Ek is op soek na 'n ware heer in al sy doen en late. Hy moet vriendelik en diensbaar wees, goeie maniere openbaar en moet 'n positiewe uitkyk op die lewe h. Eerlikheid is altyd 'n sterk en goeie begin, hy moet lief vir sy familie en diere wees. Dit sal wonderlik wees as hy homself goed versorg en regtig deur 'n ring getrek kan word. Waardes moet vir hom belangrik wees en hy moet weet hoe om 'n vrou en sy medemens te respekteer en te hanteer. Dit sal 'n pluspunt wees as hy dit ook geniet om saam met my dinge te doen. Ek glo wantroue, oneerlikheid, leuens, ontoeganklikheid en bombastiesheid is elemente wat 'n verhouding kan verwoes. Respek vir mekaar en saam die Here dien is goeie wegspringplekke. Iemand wat hou van kultuur, musiek, lees en skryf kan moontlik in sy voordeel wees, anders kom leer my waarom jy uniek is en my verdien.

Wat Haar Vriende S

dr0mer777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Nie-fiksie; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Skaak; Swem; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters