0

Hennie1963

59 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Leef net een keer.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Augustus 2023

Verander: 07 April 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n maklike mens sonder fieterjasies ,old school en glo aan goeie maniere en respek.Lief vir die buitelewe en glo daaraan om positief besig te bly.Ek is n wewenaar sonder afhanklikes.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na onafhanklike dame met die klem op "dame" in elke sin van die woord .Netheid op haarself asook hàar huishouding.Sy moet haarself en andere respekteer.Eerlikheid , verdraagsaamheid en opregtheid is baie belangrik.Sy moet ook lief wees om uit te gaan ,visvang, jag en ook baie rondreis saam met my.En natuurlik my aanvaar soos ek is.

Wat Sy Vriende Sê

Hennie1963 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak
Sport:
Atletiek; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Gholf; Gimnastiek; Kanovaart; Perdry; Roei; Rugby; Skietsport; Stap; Staptogte; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie