LelievdVeldLelievdVeld

LelievdVeld

53 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

Avontuur saam is soveel meer genot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie lief vir die natuur, groot liefde vir diere en my liefde vir perde is bo aan die lysie. Ek hou van enige iets in die natuur, stap, fietsry en perdry. Baie lief vir die see waar ek wil aftree. Geniet lekker kosmaak met "n glasie rooi wyn. Geniet 4x4 toere en mal oor ure om 'n kampvuur te kuier. Ek is baie lief vir die Here en sal nooit 'n pad saam met iemand kan stap wat nie dieselfde voel oor Hom nie.

Haar Ideale Pasmaat

Moet 'n kind vd Here wees, NB! Lief vir die natuur, avontuurlustig, sportief en energiek wees. Moet daarvan hou om dinge saam te doen, fiks en gesond te lewe, lief te wees vir reis, of dit nou 4x4 in Afrika of wereld reise is. Sal veral lekker wees as die persoon my liefde vir perdry kan deel. Moet 'n vrou kan respekteer en goed kan kommunikeer, sonder dit en vertroue kan 'n verhouding nie gebou word nie.

Wat Haar Vriende Sê

LelievdVeld het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

LelievdVeld moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.