In sy eie woorde...
Oor Hom
Well,Ek is eerlik,Ek is nie n ou wat baie praat nie maar Ek luister graag,en Ek is n person wat Hou van romantics wees en cuddle.Ek is 46 en kry ongeskikteids pension agv n brein operasie in 2019.wat jy Sien is wat jy kry,Ek gee nie voor Wie Ek nie is nie.Ek sal myself te Kort doen om Ander te help,Ek Raak baie Gou verlief op iemand en Ek kry net so gou seer ook.ek is bereid Om te verander en te werk aan die areas wat jy nie van Hou nie.
Sy Ideale Pasmaat
Mmm,ok.kom ons probeer,my pasmaat Moet my kan lief he met Alles wat in haar is,sy Moet eerlik wees en Ek soek nie n vrou wat rond kuier by Ander man's nie,as sy my Kies,Moet Ek die enigste man in haar lewe wees.die belangrikste is my pasmaat Moet my vat Soos Ek is en my waardeer,Sy Moet my Amper versmoor met haar liefde vir my.ek soek net liefde,liefde en nog maals liefde,Ek is baie romantiese en Hou van drukkies gee en soen Sommer so in die verby Gaan,
Wat Sy Vriende Sê
Derick617 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein (Bloemspruit), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 49 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Ek het nie een nie |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Realiteitsprogramme; Tekenprente |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering |
Afsitters: |
Sarkasme |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |