EkkeookEkkeook
2

Ekkeook

61 – Boksburg (Freeway Park), Gauteng, Suid-Afrika

Wat van n ernstige vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik en lojaal. Ek sal jou lewe inkleur met my omgee en skerp sin v humor. Ek hou van die eenvoudige dinge in die lewe. Lekker saam kos maak en n goeie movie geniet. Ek hou van die bosveld en wil op die strand jou hand vashou. Ek wil jou ten volle kan vertrou en my alles gee. Jy hoef my nie te wine en dine om te beindruk nie. As jy v my omgee is dit goed genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Dit moet n man wees wat dood eerlik en vertrouenswaardig is. Wat my Raad en leiding kan gee as ek dit nodig het. Wat kalm en rustig voort lewe. Iemand wat sal besef op ons ouderdom het ons nie baie tyd nie en moet elke dag kan geniet. Wat saam my sal lag. Net om sy lewe met my te deel. Sterk familie bande is belangrik. Ek stel net belang in n blanket man en iemand let Christelle waardes

Wat Haar Vriende Sê

Ekkeook het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Freeway Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Ekkeook moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.