8

Ou_Toppie

67 – Helderberg (Gordons Baai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Klippie geslyp deur die lewe met min rowwe plekke oor..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 11 April 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

'n BreŽ skouer. Soek altyd na die mooi in mense en kry die jammer wat lelik toelaat om hulle te besit.

Na al die voetspore in die sand wat deur die see toegespoel is, die heen en weer gerol van die ou klippie deur die branders van die lewe het min rowwe plekke oorgebly.. glad geskuur en geslyp.

Tot ek maar net nog 'n ou sandkorreltjie op die strand is wil ek graag nog 'n klippie langs my hÍ wat saam met my die branders kan aandurf en weerstaan. Saam moet ons die mooi in mekaar te voorskyn laat kom totdat ons Skepper besluit ons is nou reg vir Sy spesiale versameling.

Die ou siel is 'n Christen, positief, saggeaard, goeie humor. Op die stadium van die geveg is daar nie meer tyd vir die klein jakkalsies nie. Dit gaan nie meer oor my nie, maar oor my geliefdes, familie, vriende en medemens.

My dag is gemaak as ek 'n glimlag op iemand anders se gesig kan bring. Ek voel innerlik versterk as ek iemand in pyn 'n drukkie kan gee om te help vasbyt in die branders.

Hou van die buitelewe en die natuur. Kampeer, visvang, mooi plekke verken. Uiteet, ouma se boerekos, braai en potjie maak. Kreatief, tuinmaak, houtwerk en rekenaars.

Sy Ideale Pasmaat

Sy is 'n wedergebore Christen - baie belangrik..!!

'n Gesinsmens. Positiewe uitkyk (iemand wat die glas half vol sien in plaas van half leeg), nie deel van die probleem wil wees nie maar deel van die oplossing. Kreatief, goeie humor, omgee vir ander, lief vir kosmaak, hou van reis, buitelewe, kampeer en lief vir diere.

Ek moet eerlik wees dat 'n vrou wat omsien na haar voorkoms vir my uitstaan - solank dit nie 'n obsessie is nie. Sy moet ewe tuis in 'n aandrok, kaalvoet in 'n jean of loslap in die tuin wees.

Jaloesie is uit, vertroue is in. Sy moet weet en my vertrou dat as sy die klippie langs my se pek ingeneem het, sy daar gaan wees tot ons sandkorreltjies is. Wedersydse vertroue en saam slyp aan die rowwe plekke is "key".

Sy moet kan lag, waardeer, ontvang en gee. Liefde en vreugde vol. Vredemaker en kop op my skouer mens.

Wat Sy Vriende SÍ

Ou_Toppie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordons Baai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
47 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Latyns; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Krieket; Muurbal; Pluimbal; Roei; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie