In haar eie woorde...
Oor Haar
eerlik en opreg, ek hou van natuur, kamp, stap roetes, ek hou van nuwe dinge sien beleef en aanskou. ek hou van lag en net ek wees, ek hou van mooi aantrek, maar lief kaalvoet, reen en plaas lewe, kort sin.... plain jane Plaas meisie. ek is n gelowige mens , ek is Lief vir die Here. my uitkyk op die lewe..... is om net te lewe en dankbaar te wees vir elke nuwe dag, probeer n beter mens wees as gister. wil lief he, omgee en net n goeie vriend met goeie waardes in die lewe he. Iemand wat sag geaard is en ander se belange voor sy eie stel. ek hou nie van veil taal nie.. maar leer my ken en maak self jou gevolgtrekking.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet selfruspek he en ruspek vir sy medemens. goeie maniere, hy moet sag geaard wees want ek hou nie van konflik nie. hy moet eerlik en opreg wees. ek wil als met n maat kan deel en hy met my... Iemand wat saam my die Here sal dien en net hom self wees.
ek dink persoonlik oneerlikheid, wanvertroue en geen ruspek kan n verhouding vernietig. as jy vir jou self ruspek het sal jy vir my en jou medemens ook he. n man met goeie standaarde. iemand wat saam my kan lag en die lewe op n mooi manier geniet.
Wat Haar Vriende Sê
Bee1976 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Magaliesburg (Sa), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Bee1976 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.