Roosmaryn56

68 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

2

Roosmaryn56

68 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons skryf n nuwe lied.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 06 Januarie 2025

Verander: 04 Januarie 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is n gemaklike mens. Hou van mense, glo daarin om ander te respekteer. Is dankbaar oor die lewe. Daars altyd n lied in my hart. Is standvastig, maar ook eerlik. Hou nie van skynheiligheid. Ons mag nie met ander se lewens mors nie. Ek is n kind van die Here. Hy is my fokus en uitkyk. Saam Hom kan ek die pad eerlik te stap. Hou van saamkuier, kag en saam kosmaak. Lekker gaan stap.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat sy plek in Christus gevind het. Wat voor stap as voorbeeld van opregtheid. Wat nie met gevoelens mors nie. Wat ander hoer ag as homself. Wat mense respekteer. Wat ander sal opbou en hou van eerlik wees. Hy moet standvastig wees, vol liefde en weet om verdraagsaam te wees. Sy hart moet oop en ontvanklik wees. Sal graag saam lag en kuier. Saam kos maak en lang pad vat met n piekniek mandjie. n Man wat Sy Skepper hoer ag as alles in die lewe.

Wat Haar Vriende Sê

Roosmaryn56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
186cm (6' 1.2") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gimnastiek; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)