1

Roosmaryn56

66 – Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons skryf n nuwe lied.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 14 Augustus 2023

Verander: 13 Augustus 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is n gemaklike mens. Hou van mense, glo in om ander te respekteer. Is dankbaar oor die lewe. Daars altyd n lied in my hart. Is standvastig, maar ook eerlik. Hou nie van skynheiligheid. Ons mag nie met ander se lewens mors nie. Is n kind van die Here. Hy is my fokus om die pad eerlik te stap.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat sy plek in Christus gevind het. Wat voor stap as voorbeeld van opregtheid. Wat nie met gevoelens mors nie. Wat ander hoer ag as homself. Wat mense respekteer. Wat ander sal opbou en hou van eerlik wees. Hy moet standvastig wees, vol liefde en weet om verdraagsaam te wees. Sy hart moet oop en ontvanklik wees. Sal graag saam lag en kuier. Saam kos maak en lang pad vat met n piekniek mandjie. n Man wat Sy Skepper hoer ag as alles in die lewe.

Wat Haar Vriende S

Roosmaryn56 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Breederiviervallei (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
186cm (6' 1.2") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Roosmaryn56 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.