In haar eie woorde...
Oor Haar
Die lewe is te kort om jouself te verknies oor die verlede.
MAAK DIE BESTE VAN NOU!
DIE LEWE IS TE KORT VIR SLEGTE WYN, KAAS, EN SWAK VRIENDE.
Pak die bul by die horings........
Die land roep, kom verken my afdraai paaie, stofpaaie, kronkelpaaie,teerpad, wapad.....
Kom stap saam Duinekind die pad, waar ookal die pad ons lei.
Duinekind bly maar altyd die avonturier, bos toe, see toe, Kalahari toe, berge toe.....
Eerlik, opreg, positief vol vreugde en energie, wat jy sien, is wat jy kry....
Hou van braai, kosmaak, bak en brou....
Tuinmaak, fotografie, dans, natuurlewe....
'n Piekniekmandjie pak en met jou maat ierwers op die wapad die mooi gaan geniet.
Ek hou nie van agteraf, agterbakse, leuenaars nie. Hoogmoed en voorgee werk nie vir my.
Haar Ideale Pasmaat
Waagmoed, lewenslustig, eerlik, opreg, met respek, integriteit, borrelende stukkie vreugde, sagmoedig maar tog met 'n sterk persoonlikheid....Nederig sonder om te kruip.
Met GOD bo aan jou lewensbestaan, jou begin en jou einde sal al die ander goed wel in plek wees.
Kom deel my lewe, my kombuis, my braai, my pot, my alles. Kom deel my wegloop paaie.
Halfpad 'n eeu afgele klink vreeslik, die ander helfte roep!!!
Met n maat wat iewers wag om die ander helfte nog meer opwinder te maak.
Bring jou lewe, jou mooiste drome, kom deel dit met Duinekind....
Wat Haar Vriende Sê
Duinekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Oudtshoorn (De Rust), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
182cm (5' 11.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Ander | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig; Wild; Buite beheer; Buierig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |