DuinekindDuinekind
Duinekind

52 – Oudtshoorn (De Rust), Wes-Kaap, Suid-Afrika

DuinekindDuinekind
5

Duinekind

52 – Oudtshoorn (De Rust), Wes-Kaap, Suid-Afrika

MOENIE DINK NIE DOEN NET, WIE NIE WAAG NIE WEN NIE......

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is te kort om jouself te verknies oor die verlede.
MAAK DIE BESTE VAN NOU!
DIE LEWE IS TE KORT VIR SLEGTE WYN, KAAS, EN SWAK VRIENDE.
Pak die bul by die horings........
Die land roep, kom verken my afdraai paaie, stofpaaie, kronkelpaaie,teerpad, wapad.....
Kom stap saam Duinekind die pad, waar ookal die pad ons lei.
Duinekind bly maar altyd die avonturier, bos toe, see toe, Kalahari toe, berge toe.....
Eerlik, opreg, positief vol vreugde en energie, wat jy sien, is wat jy kry....
Hou van braai, kosmaak, bak en brou....
Tuinmaak, fotografie, dans, natuurlewe....
'n Piekniekmandjie pak en met jou maat ierwers op die wapad die mooi gaan geniet.

Ek hou nie van agteraf, agterbakse, leuenaars nie. Hoogmoed en voorgee werk nie vir my.

Haar Ideale Pasmaat

Waagmoed, lewenslustig, eerlik, opreg, met respek, integriteit, borrelende stukkie vreugde, sagmoedig maar tog met 'n sterk persoonlikheid....Nederig sonder om te kruip.

Met GOD bo aan jou lewensbestaan, jou begin en jou einde sal al die ander goed wel in plek wees.

Kom deel my lewe, my kombuis, my braai, my pot, my alles. Kom deel my wegloop paaie.
Halfpad 'n eeu afgele klink vreeslik, die ander helfte roep!!!
Met n maat wat iewers wag om die ander helfte nog meer opwinder te maak.
Bring jou lewe, jou mooiste drome, kom deel dit met Duinekind....

Wat Haar Vriende Sê

Duinekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn (De Rust), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
182cm (5' 11.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Ander
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Wild; Buite beheer; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters