In haar eie woorde...
Oor Haar
Ideale Pasmaat! Integriteit,dinamies,positief,ekstrovert ,intelligent,opreg en kommunikeer gemaklik.Plat op die Aarde en tog ook gesofitikeerd en spontaan.Reis graag en geniet interessante plekke en mense.Lief vir die buitelewe,diere en is ewe tuis in die natuur en by glansgeleenthede.Sportief en dans graag.Vermy negatiewe en oneerlike mense.Die lewe is te kort om jou eie en ander se tyd te mors.Ek is gereed om aan te beweeg waar die lewe my heen mag lei.
Haar Ideale Pasmaat
Lank,sterk en intelligent.'n Man wat opreg omgee en ook 'n Pasmaat soek.Iemand wat ek kan respekteer en vertrou.Kommunikasie is die gom in enige gesonde verhouding.'n Positiewe humorsin en vaste geloof maak donker tye dikwels ligter.Iemand wat reeds sy stempel suksesvol afgedruk het in die lewe en nou tyd het om die beste uit die lewe te haal en te deel met sy droom vrou,pasmaat en geliefde;alles in een.
Wat Haar Vriende Sê
Griet007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban (Athlone Park), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Sentraal-Amerika; Suid-Amerika; Suid-Afrika; Kanada; Verenigde State van Amerika; Duitsland; Nederland; Portugal; Verenigde Koninkryk; Australië | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 197cm (6' 5.6") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Tuinmaak |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Liggaamsbou; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Polo; Roei; Rolbal; Rugby; Sagtebal; Seil; Skermkuns; Ski; Skietsport; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Waterski; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Japannees; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Droomhuis: |
Ander |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |