Netmyself007Netmyself007
1

Netmyself007

64 – Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Waar is jy mater

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

In hierdie stadium van n mens se lewe het jy n maat nodig al is dit n koffiedrink en gesels maat, n braai maat ,of sommer net n lekker chomma,alleen loop is baie kere nie lekker. Ek is iets goeds wat met jou kan gebeur. Ek het Jobs se geduld,loop oor van liefde en omgee,Ek lag graag en het n goeie humor. Lief vir die buite lewe,kaggelvuur en kerse. Baie lief vir die Here Hy is my krag vir elke dag. Ek sien myself as n goeie vriendin vir iemand wat ook alleen is.Kwaliteit.....
Maar baie nederig en op my plek .Ek kom met almal oor die weg en maak maklik vriende. Ek is n doodgewone rustige vrou wat n vriend soek

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n positiewe vrolike vriend wat my laat lag en lekker saam kuier. Eerlik en betroubaar sodat n mens veilig voel by jou. Jy mag en kan jou vriendin bietjie bederf sy sal dit geniet ,verseker is daar manne wat ook moeg raak van alleen koffie drink

Wat Haar Vriende Sê

Netmyself007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Netmyself007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.