AfrikaanseAntieAfrikaanseAntie
10

AfrikaanseAntie

67 – Robertson (Montagu), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Forever young...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 06 November 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gemiddelde vrou sonder ' hang-ups'. Hou van skoon, netjies en ordelik maar my blyplek is ook my ' happy place' so, n gebruikte koffie beker hou my nie wakker nie.
Ek hou van kook maar nie van tuinwerk nie. Hou van kamp en toer. Sal die braaibroodjies maak en n glas wyn ingooi as jy solank vuur maak.
Is ook nie n ho hak, perfek gesnyde hare met rooi lippe en lang naels mevrou nie. Kan so lyk sou die geleentheid hom voordoen....is gemaklik met vellies, mooi jeans of sagte klere.
As stokperdjie skilder ek bietjie, lees graag en skryf goed wat ek skryfsels noem.
Probeer ook daagliks stap.
Dink my humorsin is seker my beste eienskap.
The photo's that I share are all 'recent'. Don't think it is fair to get fancy studio foto's as I will definitely not look like that everyday. Will share my last business card photo's. They were taken a couple of years ago.
I am kind hearted, love children and older people.
In my younger days I was a 'biker girl'.. unfortunately many moons ago, and no, I don't usually fit the box people tend to want to put me in.

Haar Ideale Pasmaat

Asseblief net nie n groot mond spogter nie.
Iemand wat lief is vir sy familie en vriende.
Iemand wat lekker kan lag, lekker Kan eet en wat nog vol vreugde is.
Jy moet asseblief ook n ' sagte' hart h.
I won't mind if you have tattoos and long hair, also don't mind no hair, little hair and a goaty whatever .... Won't mind skinny or a little bit overweight, as long as you are comfortable and happy in your skin.
What did the ad say....' good and clean and fresh tralala....'

Wat Haar Vriende S

AfrikaanseAntie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Robertson (Montagu), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie