FenderBenderFenderBender
FenderBender

40 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

FenderBenderFenderBender
1

FenderBender

40 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Soek my ander helfde in die Insane Asylum van n lewe....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is darm n nice mens... ek is vol kak maar in n goeie manier... kan na jou drama luister en nie judge nie.. ek is vol sports en kan n grap wat en dien die humour in die lewe in baie plekke.. Oh Ja, as jy n model soek... scroll verby, ek is n moerse teddy bear... en n face for radio...ek glo in conspirisies praat mengel moes engels en Afrikaans, n bok vir sport ( dis die naaste wat jy my by n gym sien)
Ek is kreatief en hou van slaap on te ontspan.

Haar Ideale Pasmaat

Dean Winchester But taller...

Seriously- sodra jy kan n grap wat... vol liefde en moet maniere he, ek is nie n mistress nie- so ja... ek wil na n lang dag, saam aandete maak met n glasie wyn en ons kan grappies maak en rustig geslels.. en n goeie horror saam my kyk..en en en
n ou wat nie bang is om homself te wees nie...

Wat Haar Vriende Sê

FenderBender het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Meditering; Musiek Maak; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Rugby; Skietsport; Snoeker
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters