SpoortjieSpoortjie
Spoortjie

59 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

SpoortjieSpoortjie
2

Spoortjie

59 – Benoni, Gauteng, Suid-Afrika

The best is yet to come.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waar begin mens om oor jouself praat? Dis lekkerder om te hoor wat jy in jou lewe aanvang en waarvan hou jy.... Ek wil weer lief hê en gelukkig 2saam wees. Ek mis regtig die gebondenheid wat 'n liefdesverhouding bied. Ek is netjies op myself, 'n beginsel vaste mens met waardes en normes en ek besef my afhanklikheid van God elke dag. Geniet die buitelewe, see, natuur, musiek en of ek nou stil by die huis is, of rondrits in my kar, ek geniet die lewe want ons lewe net eenmaal. Die lewe moet voluit geleef word.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat het God eerste in sy lewe. Integriteit, respek, morele waardes en eerlikheid moet so belangrik wees soos asemhaal. Life is way too short to be anything other than someone's everything.

My wish is getting old with a person who hears my heart, acknowledge my feelings, still in love, creating romantic moments, date nights, praying together, praising God together.

Dear Men:
You might think she wants your car, your money, and gifts, but the right women wants your time, your smile, your honesty, your effort, and you choosing to put her as a priority.

Wat Haar Vriende Sê

Spoortjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; R&B / Soul
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Skaak; Staptogte; Swem; Waterski
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters