In haar eie woorde...
Oor Haar
Om my beter te leer ken moet die persoon opreg en eerlik wees. Wat jy sien is wat jy kry. Die lewe is vreeslik kort en daarom moet n mens dit aangryp en dit spontaan geniet man, kannie so droog deur die lewe gaan nie. Maak die lewe leke, die Here het die aarde aan jo gegee, stout te wees of nie......
Haar Ideale Pasmaat
Ideale pasmaat moet self standing wees dat hy haar op haar hande dra, maar sy te swaar is kan sy self loop😁. Om verhouding te maak werk, geen skelm wees nie en geen voorgee nie. Die plaasmeisie sal enige aktiwiteite saam die ideale pasmaat doen. Ek is n agtermekaar vrou en so moet hy ook agtermekaar wees(skoon)
Wat Haar Vriende Sê
Nona43 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bethlehem (Warden), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Nona43 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.