In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is bietjie skaam in die begin, maar ook selfstanding en betroubaar. Ek lees graag boeke, bak en brou alles wat ek kan, en saam met my familie boer ons kleinskaals (self sufficiency en off-grid).
Haar Ideale Pasmaat
My ander helfte is vriendelik, positief en staan sterk in sy skoene. Verkieslik 'n nie-roker, mag 'n geleentheidsdrinker wees.
Moet 'n familie man wees wat self ook droom van 'n gesin.
Hy is nie iemand wat net wil rond 'jol' nie. Nie bang vir 'n uitdaging, bereid om sy hande te gebruik. Beslis nie a stadsjapie wat bang is vir stof en diere nie!
Iemand met 'n gesonde verstand.
Verkieslik ook iemand wat nie experimentele entstowwe laat inspuit het nie.
Wat Haar Vriende Sê
Sielmaatjie_2020 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Cullinan (Tussen Cullinan en Hammanskraal), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
22 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Wit | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Spyseniering | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 30 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Sielmaatjie_2020 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.