In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek's intelligent en het hordes algemene kennis en het reeds op skool daarin eerste gestaan maar nie met die res nie...m.a.w ek kan wyd en syd gesels en heelwat doen...
Ek sal na ñ antwoord soek of oplossing vind om te weet.
Dws leergierig.
Ek doen dinge deesdae stadiger, maar bereik meer, moes vele aanpassings maak voor en na 60, maar is baie lief vir natuur en diere en kan nog fietsry en kayak, draf is uit(weer later), gim wel nog iets van als...mengelmoes van apparate TRX-ropes, calisthenics, rekke, stap, swem, fietsry(4 wiel) roei en het my eie self defense boxing gim ontwerp tuis.
Met my nuwe heup sien ek kans vir dans en meer asook wandelpaaie met my sticks.
Ek herstel baie mooi.(in week 11)
Ek sal doen wat ek mag en kan.
Altyd ñ man met ñ plan...al neem dit soms lank...met ñ streep van art en craft en houtwerk en design, selfs dig en skryf...
Ek voel nog jonk, maar besef ek kan nie meer doen soos op 20...maar daar's baie wat daarvoor kan opmaak...
Al vergaan die uiterlike, maar ons innerlike vernuwe daagliks.
Iets oor my:
"Finding a man like 'SS' is like a piece of starlight, bright and rare to find.
Heart of an angel, spirit of a warrior.
He knows how to make people smile, even when he is exhausted.
He has walls build around his heart.
But once you show your sincerity/trust, he will never leave your side.
'SS' is much smarter that he seems to others, he loves to prove people wrong if underestimated.
His only weaknes is that he cares/cared too much with not much/nothing in return.
You will regret losing him."
SS
Sy Ideale Pasmaat
Vir ñ begin...vriendskap en wat kan lei na moontlikhede.
Ons probeer maar soos dit ontvou.
Nouja hul sê jy moet nie vir die Here vra vir iets wat nie bestaan nie, maar dink sy moet gelykstaande wees aan my intelligensie en ñ goeie betroubare pasmaat wees, tuisteskepper...
Saam besluite neem...
Wegkruipertjie is uit want ons is nou amperkies te oud en moontlik vol skete en ons moet stadig tel om ekstra lank te neem met meeste goed...maar ons kom ook daar en waardeer dit meer...
Daars heelwat om oor te praat...
ñ Mooi persoonlikheid hou langer as ñ mooi voorkoms...maar wees goed vir jouself en versorg jouself...
Dit help nie jys mooi van voorkoms, maar slegte maniere nie.
Toer, plekke besoek en oorslaap langs pad sal hemel op aarde wees, nie juis ñ kampeerder, maar sal ook 👍...Ek beweeg nie jou aura(omgewing en menswees) in as jy my nie toelaat nie...
Jy sal moet wys of tekens gee as jy van my hou anders is ek in die duister...
SS
Neem maar afstand in ag voordat jy kontak maak...Dit kan nie net van een kant af kom nie.
Nes ñ verhouding, elkeen moet gelyke mate gee of insit.
Seks is nie alles nie, daar is meer dinge om jou vrouwees of manlikheid te bewys.
Als kom met tyd.
SS
Wat Sy Vriende Sê
AlfaWolf6302 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kanovaart; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stoei; Swem; Valskermspring |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Net op godsdienstige vakansies |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Eerlikheid: |
Uiters |




