AlfaWolf6302AlfaWolf6302
AlfaWolf6302

61 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

AlfaWolf6302AlfaWolf6302
4

AlfaWolf6302

61 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Uniek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 09 April 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek's intelligent en het hordes algemene kennis en het reeds op skool daarin eerste gestaan maar nie met die res nie...m.a.w ek kan wyd en syd gesels en heelwat doen...

Die meisies het te laat vir my vertel ek was aantreklik, het lekker geruik en almal sal my wou hê as ñ maat,
Maar ek was skaam en het baie gemis...sien dit ook as humor...

Ek doen dinge deesdae stadiger, maar bereik meer, moes vele aanpassings maak voor en na 60, maar is baie lief vir natuur en diere en kan nog fietsry en kayak, draf is uit, gim wel nog iets van als...mengelmoes van apparate calisthenics rekke fietsry roei en het my eie self defense boxing gim ontwerp tuis.

My mooiste rivier is die Knysnarivier om te kayak, nader aan die natuur kan jy nie kom, my een seun bly ook daar...Sea-Air-Land...
Altyd ñ man met ñ plan...al neem dit soms lank...met ñ streep van art en craft en houtwerk, selfs dig en skryf...

Ek voel nog jonk, maar besef ek kan nie meer doen soos op 20...maar daar's baie wat daarvoor kan opmaak...

Iets oor my:

"Finding a man like .... is like a piece of starlight, bright and rare to find.
Heart of an angel, spirit of a warrior.
He knows how to make people smile, even when he is exhausted.
He has walls build around his heart.
But once you show your sincerity, he will never leave your side.
.... is much smarter that he seems to others, he loves to prove people wrong if underestimated.
His only weaknes is that he cared too much with not much in return.
You will regret losing him."

Sy Ideale Pasmaat

Vir ñ begin...vriendskap en wat kan lei na moontlikhede.
Ons probeer maar soos dit ontvou.
Vertel my eers meer dan leer ek meer...

Nouja hul sê jy moet nie vir die Here vra vir iets wat nie bestaan nie, maar dink sy moet gelykstaande wees aan my intelligensie en ñ goeie betroubare pasmaat wees, tuisteskepper...
Saam besluite neem...

Wegkruipertjie is uit want ons is nou amperkies te oud en moontlik vol skete en ons moet stadig tel om ekstra lank te neem met meeste goed...maar ons kom ook daar en waardeer dit meer...

Daars heelwat om oor te praat...
ñ Mooi persoonlikheid hou langer as ñ mooi voorkoms...maar wees goed vir jouself en versorg jouself...

Toer, plekke besoek en oorslaap langs pad is hemel op aarde...nie juis ñ kampeerder, maar ook ok...

Ek beweeg nie jou aura(omgewing en menswees) in as jy my nie toelaat nie...

Jy sal moet wys of tekens gee as jy van my hou anders is ek in die duister...

Neem maar afstand in ag voordat jy kontak maak...

Wat Sy Vriende Sê

AlfaWolf6302 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kanovaart; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stoei; Swem; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Uiters