KarooRoos

48 – Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika

4

KarooRoos

48 – Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Nuwe avontuur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 Februarie 2024

Verander: 19 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opgeruimde, energieke persoon met die hartklop van n boer. Die klein dingetjies in die lewe maak nog vir my saak. Ewe tuis in n kortbroek as n aandrok en is n baie aanpasbare persoon.
Sag van geaardheid, maar kan my "man" staan. Ek is lief vir die aarde, om my mense te bederf, "low maintenance", liefdevol en plat op die aarde.

Haar Ideale Pasmaat

Hy is positief, liefdevol, eerlik en opreg. n Geballanseerde individu. Iemand met dieselfde waardes as ek, moet my liefde vir die natuur deel en nog die mooi in die lewe kan waardeer. Iemand saam met wie ek myself kan wees.

Wat Haar Vriende Sê

KarooRoos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Bul
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

KarooRoos moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.