GoodHeart

52 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

5
0

GoodHeart

52 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Heart of Gold

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 21 Februarie 2026

Verander: 10 Februarie 2026

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerlikheid, lag, gesels, vermy konflik, waardering vir die lewe. Ek is 'n mens wat hou van werkies buite die huis doen, ek het nie nodig om jou te vra om 'n "lightbulb" te verander bo in die dak nie, lief vir tuinwerk of net buite wees. Ek hou nie van selfsug, ontrouheid en fokus op jou verhouding, alles daarna sal in plek val. Op koue dae of aande soms net rustig wees voor 'n kaggel met 'n goeie fliek. Ek het nie baie mense om my nodig om my gelukkig te maak nie. Om te ontspan hou ek van braai, kamp, swem, staproetes, ag sommer alles wat die buitelug toelaat, met die regte mense natuurlik. Ek is 'n baie gemaklike mens om oor die weg te kom en het nie drama nodig nie, wie het??

Haar Ideale Pasmaat

Wees net alles wat ek oor myself beskryf en jy sal 'n awesome pasmaat of selfs "life long" vriend wees..

Wat Haar Vriende Sê

GoodHeart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Boks; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rolbal; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters