In haar eie woorde...
Oor Haar
Plat op aarde. Lewe is te kort vir drama. Elke dag ten volle lewe, asof daar nie n more is. En baie lag. Vriendelik met almal, glad nie judgemental. Leer mense ken, gee om..n mooi hart vol omgee. Ek is hier om my soulmate hopelik te vind. Eerste afspraak net n koffie, en Dan sien of ons aanklank bymekaar vind. Ek is nie hier om sommer na eerste afspraak verlief te wees. Ek wil jou leer ken, n pad stap. As jy wil speletjies speel, hou asb verby. Ek weet wat ek in lewe wil he...so kom ons respekteer mekaar. En leer mekaar ken. En ek kan jou belowe ek is nie hier vir geld..
Haar Ideale Pasmaat
N persoon wat plan op aarde is, mooi hart. Geen jaloesie. En elke dag ten volle lewe. Die mooi van die lewe waardeer. Iemand wat Sy tyd sal Neem, en my ook keer ken, n man met waardes.
Wat Haar Vriende Sê
MisteriousLady het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Gholf; Swem |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Eerlikheid: |
Uiters |



