In sy eie woorde...
Oor Hom
Mense wil my dalk graag leer ken aangesien ek baie aktief is en die rusbank slegs in noodgevalle gebruik. Lief vir seil, vlieg, kayak, bergfiets wat natuurlik als hier by die dam gedoen kan word. Dan natuurlik my Goldwing en Pan European wat my gereeld uitneem vir ontbyt of middagete in Colesberg, [removed]
Sy Ideale Pasmaat
Verkieslik iemand wat dieselfde belangstellings het en nie omgee om te kamp of sulke fun dinge te doen nie. Nie nodig dat sy kan kosmaak ek doen dit graag. Het juis gisteraand geelvin tuna blokkies gemaak met gekarameliseerde kool en wortels en afgerond met 'n kaassous.
Wat Sy Vriende Sê
Tantalum het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springfontein (Gariepdam), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Lank; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Humor; Meegevoeligheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Houtwerk; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Jag; Kampering; Kanovaart; Seil; Seilplankry; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Afsitters: |
Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Tent in die woud |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


